MAKLIKE KONDENSMELK MOSTERD
1 blik kondensmelk
½ koppie asyn
2 teelepels droë mosterd
Meng die mosterd en asyn gooi dan by kondensmelk. Hoe langer dit staan hoe lekkerder.
Resep en foto: Linda Diedericks
MAKLIKE KONDENSMELK MOSTERD
1 blik kondensmelk
½ koppie asyn
2 teelepels droë mosterd
Meng die mosterd en asyn gooi dan by kondensmelk. Hoe langer dit staan hoe lekkerder.
Resep en foto: Linda Diedericks
ALIDA SE ONTBYT QUICHE
1 rol skilferkorsdeeg of broskors deeg
5 eiers
1 koppie melk
ham en uie (soveel soos jy wil)
gerasperde kaas
Plaas deeg onderin in ‘n gespuite reghoekige oondbak.
Strooi nou alles wat jy as vulsel wil gebruik maw ham, uie, ens in die kors.
Klits die melk en eiers saam en gooi dit oor die vulsel, strooi dan laastens genoeg kaas oor.
Bak teen 180ºC vir ongeveer 30 – 40 minute tot goudbruin.
Ham en uie kan met enigiets vervang word wat jy in jou kas/yskas het.
Resep en foto: Alida Siebert
MAKLIKE MIKROGOLF WORTELKOEK
3 ryp piesangs
300 ml suiker
2 ekstra groot eiers
240 ml sonneblomolie
4 koppies gerasperde wortel
125 ml gekapte macadamianeute (pekaneute word gewoonlik gebruik)
500 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
7.5 ml koeksoda
7.5 ml kaneel
5 ml sout
Continue reading→
4-LAAG WORTELKOEK
Gebruik 2 x 22.5 mm panne
8 eiers
3 koppies suiker
2 koppies kookolie
4 koppies koekmeel
250 ml pekaneute
20 ml bakpoeier
10 ml koeksoda
10 ml neutmuskaat
10 ml kaneel
650 g gerasperde wortels
5 piesangs
Continue reading→
PERFEKTE VANILLA KOEK
Sif saam:
2 koppies koekmeel
4 teelepels bakpoeier
1 teelepel sout
Verhit saam:
1½ koppie water
½ koppie sonneblom olie
Klop saam tot lig en skuimerig:
4 extra groot eiers
1¾ koppie wit suiker
1 teelepel vanielje
Continue reading→
TUNA-PASTA SOUTTERT
Ek het per ongeluk my pasta pap gekook en ek moes uit noodweer ‘n plan daarmee gemaak het.
Hierdie foto is die eindresultaat. Dis baie lekker. (Ek het sommer dadelik geproe nadat dit uit die oond gekom het. En noudat dit oornag gestaan het, is dit ook baie lekker).
Dis 2 groot terte – 6 ruim porsies.
Pas maar die resep aan soos jy wil, maar dis hoe ek dit geïmproviseer het.
Kook, ongeveer 2,5 koppies, rou pasta (ek het Pasta Grande – Screws gebruik) tot pap. Hierdie pasta moet maar so droog as moontlik in die kastrol gekook word – DAAROM, spuit Spray&Cook goed onderin die kastrol wanneer jy die rou pasta begin kook. Roer net die pasta los van mekaar.
Krummel 1 ½ hoenderblokkies en 2 desertlepels botter ook by en moenie die pasta tydens die kookproses roer nie. Let net dringend op dat dit nie in die pot se gat aanbrand nie.
Skep die 6 koppies warm, papgekookte pasta in ‘n baie groot mengbak. Continue reading→
CHEESE INFUSED BURGER PATTY
200 g mince
thyme to taste
1 egg
250 ml grated cheese
bread crumbs
½ teaspoon paprika
½ teaspoon curry
Mix all the ingredients together until mixed. Shape the mince into 100 g balls and flatten to form a patty. Put half a cup of cheese in between the two burger patties and shape them nicely until the cheese is sealed inside the two patties. Continue reading→
GILLIAN SE TUISGEMAAKTE PASTA
750 ml koekmeel
4 groot eiers
1 teelepel sout
2 eetlepels olie/olyfolie
Sif die koekmeel en sout saam. Maak ‘n holte in die meel en breek die eiers daarin. Meng alles saam met houtlepel en voeg nou die olie by. Knie tot ‘n sagte, hanteerbare deeg. As deeg nog te styf is, voeg ‘n halwe teelepel olie op ‘n slag by en knie verder. Continue reading→
MAKLIKE MIKROGOLFOOND SJOKOLADEKOEK
250 ml koekmeel
12.5 ml bakpoeier
30 ml kakao
125 ml suiker
250 ml louwarm water
125 ml olie
1 eier
5 ml vanielje-essense
Versiersel:
½ blik caramel treat
10 ml kakao, gesif
gerasperde sjokolade van jou keuse Continue reading→
ARM-MAN LASAGANE OP DIE STOOF
500 g maalvleis
1 ui, gekap
1 knoffelhuisie, gekap
5 medium wortels, gerasper
1 blikkie baked beans
30 ml tamatiepasta
30 ml suiker
30 ml asyn (wit/bruin is reg)
sout en swartgemaalde peper
5 ml tiemie
5 – 10 ml pietersielie
250 g lasagnevelle Continue reading→
You need to log in to vote. If you already had an account, you may log in here
Alternatively, if you do not have an account yet you can create one here.