JESSICA SE VINNIGE QUICHE

JESSICA SE VINNIGE QUICHE – hoeveelhede na smaak
Neem 1 pak puff pastry en sit onder in gespuite glasbak.
Klits 5 eiers met bietjie melk,  sout en peper na smaak
Sny Rooi worsies op en hou eenkant. Sny hoender  in blokkies, braai ui in pan, sit hoender by, gooi bietjie chutney by en braai tot hoender gaar en  mooi kleur het. Laat afgekoel meng ongeveer 1kp gerasperde kaas by of meer indien verkies.  Meng die worsies en hoender, Skep op puff pastry deeg, gooi die eier mengsel oor  en bak vir  40min by  180 grade C.

Foto en resep: Jessica Jessie Kellerman




JOHAN SE TEESUIKER – KRISTALSUIKER

JOHAN SE TEESUIKER – KRISTALSUIKER

Goeie môre en so maak jy Teesuiker of kristalsuiker of tousuiker
Meng suiker en water totdat die oplossing versadig is (wanneer suiker nie meer wil oplos in die water nie)
Sit ń plastiek gewiggie of kraaltjie onder aan punt van tou dat dit reguit af in glas kan hang
Sit op ń veilige plek na ń paar dae sal kristalle aan die tou begin vorm hoe lange jy dit los hoe groter en meer kristalle vorm
Ek her myne gekleur deur ń tande stokkie te gebruik om die regte kleur te kry
Dit vat tyd gee maar genoeg kans
Wanneer kristalle klaar gevorm het haal uit oplossing en hang op om droog te word

Jy kan ook stokkies gebruik soos in die 2de foto.

Foto en resep: Johan Coetzee
2DE FOTO.  Carrie Segar Malan
Hier is Carrie se resep:
how to make sugar crystals – what you will need
INGREDIENTS
2 Cups Water
6 Cups White Sugar
Food Colouring
Extra ¼ Cup White Sugar

You will also need a saucepan, wooden spoon, measuring cups, pegs (optional) and glasses (or jars) for growing the sugar crystals. We grew our sugar crystals on wooden sticks that we purchased from a party accessories store; you could alternatively use pipe cleaners, bamboo skewers or straws.

STEP 1
how to make sugar crystals rock candy on a stick – learning 4 kids
SETTING UP:
We made 4 different coloured sugar crystals and set up 4 glasses, one for each colour. In each jar I placed 5 drops of food colouring, red, yellow, green and blue.
The wooden sticks need to be set up on the glass so that the sticks do not touch the bottom or sides of the glass. This allows room for the sugar crystals to grow. We used pegs to clip onto the wooden sticks and balance them on the rim of the glass so the stick is straight up and down the middle of the glass.

STEP 2
making sugar syrup for rock candy
HEAT:
Heat the water and sugar in a saucepan stirring constantly with a wooden spoon to dissolve the sugar.
Stir constantly for about 1 min as it boils, then turn off heat.

STEP 3
how to make sugar crystals rock candy on a stick
POUR:
Using a heat proof jug, pour sugar syrup equally into each glass and stir to combine food colouring with a metal fork. The sugar syrup is very hot, please be careful.
Allow the sugar syrup to cool for about half an hour in the glasses before placing the wooden sticks into the liquid.

STEP 4
how to make swivel sticks rock sugar
WET:
Wet the wooden stick by dipping it into the sugar syrup and then roll the wet wooden stick into the dry white sugar. The dry sugar will help the sugar crystals attach and grow onto the wooden stick.
Place the sugar coated wooden stick into the sugar syrup in the glass, making sure that it is not touching the bottom or sides of the glass.
Set aside and watch the sugar crystals grow for 2 to 3 days.

STEP 5
How to make sugar candy on a stick
DRY:
On day 3, take the sugar crystals on a stick out of the sugar syrup, allowing the liquid to run and drip off before placing them onto a paper towel to dry.




PETRO SE KERRIEVIS

PETRO SE KERRIEVIS

SOUS :
2-3 groot uie, gehalveer en in dun skywe gesny
100 g (125 ml) sagte bruinsuiker
50 ml fyn appelkooskonfyt
750 ml asyn
1 duimgroot stuk vars gemmer, gerasper of gekap
3 knoffelhuisies, gekneus
1 rooi brandrissie, gekap (opsioneel )
45 ml Garam masala of matige kerriepoeier
5 ml komyn
5 ml borrie
5 heel naeltjies
5 wonderpeperkorrels
2 lourieblare
2 suurlemoenblare
125 ml water
15 ml mielieblom
sout en varsgemaalde swartpeper, na smaak

VIS :
2 kg visfilette
sout en peper
koekmeel
olie en botter vir braai

Plaas al die sousbestanddele in ‘n kastrol en verhit dit oor matige hitte terwyl jy aanhoudend roer. Laat die sous vir sowat 10-15 minute prut tot effens verdik. As jy wil, kan jy die uie eers in ‘n bietjie botter braai tot sag, dan die knoffel, gemmer en speserye byvoel en dit ook ‘n bietjie braai voor jy die res byvoeg.
Druk die vis goed droog met kombuispapier, sny in porsies en geur met die sout en peper. Rol elke porsie in die koekmeel en skud die oortollige meel af.
Verhit die olie en botter in ‘n braaipan en braai die vis tot gaar en goudbruin aan albei kante. Moenie al die vis gelyktydig braai nie – braai dit in kleiner hoeveelhede, anders stoom dit pleks dat dit braai.
Skep ‘n bietjie sous in ‘n geskikte glas- of porseleinbak en skep ‘n laag vis bo-op die sous. Bedek die vis met ‘n laag sous en herhaal die lae tot jy al die vis en sous gebruik het. Laat dit afkoel en bedek met kleefplastiek. Bewaar in die yskas.

Wenke : Kerrievis raak lekkerder hoe langer dit staan – gee die geure so 2-3 dae kans om mekaar goed te leer ken voordat jy dit voorsit.
Jy kan geelstert, koningklip, snoek, kabeljou of stokvisfilette gebruik. Ek self verkies die eerste drie witvisse omdat hulle fermer is, sagter soort soos stokvis hou nie so lank nie.|
Omdat die vis in ‘n kerriemarinade lê, is dit wys om die bak deeglik toe te maak voordat jy dit in die yskas bêre, anders gaan alles na kerrie ruik en proe!

Foto: Petro van Genderen




HANNETJIE SE PASTARYS HOENDERSLAAI

HANNETJIE SE PASTARYS HOENDERSLAAI

1 hoender, opgesny in stukkies
500g rys noedels
Halwe kop rosyne
410g blik perskes, gesnipper
1 ui, gekap (kan gebraai word)

SOUS
1 Halwe kop mayonnaise
15 ml kerrie
50ml blatjang

Meng alles saam.
Geniet dit koud.

Resep: Hannetjie Snyman




PETRO SE PASTARYS

PETRO SE PASTARYS

Kook pastarys vir 10 minute gooi water af en spoel met koue water ……
braai paar spring onions , greenpepper of rooi of geel , sout en swart pepper met sweet Indonesian soy sauce na smaak. Meng deur en bedien

Resep en foto: Petro van Genderen




NATHALIE SE TUNA OOP BROODJIES

NATHALIE SE TUNA OOP BROODJIES

Blikkie tuna jy kan 1 of 2 vat hang af hoeveel mense.
Jy meng dan Nola se Sandwich Mayonnaise by dit.
Ek sny n ui baie fyn en meng dit daarby.
Ek rasper dan kaas daarby sit dit op Botter gesmeerde Brood.
Dan bak ek dit in die Oond vir so 7/8 minute op 180c.
Jy kan spring onion ook ingooi.
Ek sny gewoonlik olywe ook bo op na dit uit die oond gekom het.
Hier kan jy lekker broodjies bou met jou eie smaak.

Resep en foto: Nathalie Coen




ALTA SE GRANADILLA STROOP

ALTA SE GRANADILLA STROOP

Granadilla stroop gemaak met pulp van:
40 granadillas
8 koppies suiker
6 koppies kookwater

Roer tot suiker opgelos is. Voeg granadilla pulp by en bring tot kook punt. Haal af van hitte af, gooi deur sif,
Voeg by en roer goed deur:
15 gram wynsteensuur
15 gram Engelse sout
Laat afkoel, gooi in bottels en verseël.
Heerlik saam met kouewater en ys. Dit is ‘n stroop, so daar word water bygevoeg. Ek maak ook my
suurlemoen stroop en lemoenstroop met dieselfde resep.

In die geval van suurlemoen of lemoenstroop gebruik die sap van 12 suurlemoene of 12 lemoene.
Indien ‘n sitrus drankie verkies gebruik dan sap van 6 suurlemoene en 6 lemoene.

Resep en foto: Alta Gunter van Dyk




ROBYN’S TASTY NACHOS

ROBYN’S TASTY NACHOS

I make it with chicken too. I use this for wraps, baked potatoes, pitas and Nacho’s.

1 onion
1 green pepper
500 gr mince
1 pkt tomato paste
1 tbls cumin
1 tbls sugar
2 TSP garlic
Salt and pepper to taste

Fry garlic, onion and green pepper, add mince and brown. Add tomato paste, salt, pepper, sugar and cumin. If it looks too dry, add water and cook further. I also put tomato sauce in sometimes or a dash of sweet chilli sauce.

Recipe: Robyn Janse van Rensburg




PIESANG GAATJIE POEDING-KOEK

PIESANG GAATJIE POEDING

1 pakkie tennis beskuitjies fyn gedruk.
2 pakkies piesang instant pudding aangemaak met 4 koppies melk
1 pakkie vanilla koek mengsel voorberei en gebak in n 20 cm x 20 cm diep pirex bak.
1 x 125ml room styf geklop.

Laat koek ‘n paar minute afkoel in die bak en steek dan gate so 1cm uitmekaar met die agterkant van ‘n houtlepel regoor die koek oppervlak.
Maak die poeding aan en laat 2min rus. Gooi dit stadig oor die koek sodat dit in die gate inloop en smeer dan egalig oor die koek. Bedek met die room en tennis beskuitjies. Laat oornag of paar uur in die yskas afkoel. Bedien netso of met vars piesang skywe bo-op.
Foto: Franco Dippenaar and the country cook




HOW TO RESTORE A RUSTY CAST IRON SKILLET


HOW TO RESTORE A RUSTY CAST IRON SKILLET

What You Need
Steel wool
Scrubbing brush or sponge
Dish soap
Dish towel or paper towels
Vegetable oil (or cooking oil of choice)
Aluminum foil

Equipment
Oven

Instructions
Remove all the rust: Use fine steel wool to remove rust from affected areas. Scour the skillet until the area returns to raw cast iron.
Wash the skillet thoroughly: Wash the cast iron with warm water and mild dish soap. Scrub with bristle brush or mesh sponge if needed.
Dry the skillet: Thoroughly dry the cast iron immediately with a clean dish towel or paper towels.
Cover the pan with a coating of oil: Apply a small amount of vegetable oil (or cooking oil of choice) to the entire piece, including the bottom and handle. Use only a small amount to avoid a sticky surface.
Place the pan in the oven: Place the cast iron upside down on the top rack of your rack. Place a sheet of aluminum foil or a foil-lined baking sheet on the bottom rack to catch any oil drips.
Heat the pan for an hour: Heat the cast iron for one hour at 350 degrees.
Let the pan cool before using: Turn off heat, let cast iron cool, then get back to cooking!

Source and photo: Thekitchn
http://www.thekitchn.com/how-to-restore-a-rusty-cast-iron-skillet-cleaning-lessons-from-the-kitchn-203086