ZEERUSTSE VRUGTEKOEK


ZEERUSTSE VRUGTEKOEK

⅔ k. kunsbotter (ek vermoet dis margarine)
2 k. meelblom
½ k. strooisuiker
1k. sultanas
1 k. korente
½ k. sitroenskil
½ k. kersies
½ k. soetwyn
2 eiers
2 teel. bakpoeier
gerasperde skil van 1 suurlemoen
knippie sout
knippie gemmer
knippie naeltjies
knippie neut

Room botter en suiker saam. Voeg eiers by. Dan meelblom met bakpoeier, sout en speserye saam gesif en wyn om die beurt.
Laaste die vrugte. Bak in ’n met 3 lae papier uitgevoerde pan in matige oond vir 1½ uur.

Resep verskaf: Heiner Lange
Resep geneem uit Heiner Lange se oorlede moeder, Margi Lange se handgeskrewe resepteboek




GEDROOGDE SPINASIE

GEDROOGDE SPINASIE
Jy kan spinasie ook droog. Hulle noem dit “green powder”.
10 bossies maak omtrent ñ driekwart heuningbotteltjie vol poeier.
Ek gooi so teelepel in my sop, stews en souse.
Ek spoel blare af in water met 2 vit C tablette in opgelos. Verwelk dit net in mikrogolf en droog dan. Droging kort net hitte en sirkulasie.
As humiditeit laag is soos nou by ons, neem dit so 2 dae om kurkdroog te word.
Berging is belangrik. Lugdigte houer in koel, donker plekkie is die ideaal.
Ek droog myne in my droeër en buite as ek BAIE het, maar ñ oond werk net so goed. Dis soos beskuit droog. 60 -70 grade C. Behoort die vlg dag reg te wees.

Resep geplaas: Christine Pienaar




STEFAANS SE BOERE BANTING ETE

STEFAANS SE BOERE BANTING ETE

RUMP ..pan gebraai in BOTTER en olyfolie
Saam met Gebraaide uie en mostertsous.
Eers op die VETkant, totdat dit lekker bruin is, ..
Die stoof op Nommer 4 gestel vir die hele proses..
DAN gooi man hulle plat en rond hulle af..
Tot so Medium RARE…
MURGSAG…

EN…
PATATS met kaas in die oond gebak..?
(Patats het ons eers saggekook, en toe gesny ek kaas ingepak, in die blaadjies, en bo op)
Dan gebak op 150 Grade tot die kaas begin bruin raak.

Foto en reserp: Stefaan BLaauw




FRAU KARIN’S MAC AND CHEESE

FRAU KARIN’S MAC AND CHEESE

500g Pasta of your choice
500g Mince
1 large Onion cubed
3 Gloves of garlic minced
1 Tin of mushrooms
1 small bottle of pasta sauce
Bacon bits
Grated Cheese
Oil for frying
Worcestershire sauce
Origano
Salt and pepper

*Cook your pasta as normal and drain.
*In a pan put in oil and fey the bacon bits until brown or crispy
*Add the onions and continue frying until onions brown a little bit.
*Add the mushrooms and garlic with the spices
*Add the mince and continue to stir fry until cooked
*Add the pasta sauce and let it simmer for at least 10min
Put the pasta in a oven proof dish and pour the mince over it. Sprinkle some cheese and stir in the sauce evenly in the dish. Sprinkle the remaining cheese on top and put it in the oven
Bake for 30min in the oven of 180°C

Recipe and photo: Frau Karin Gebhardt Nengola




EGGS IN PARMA HAM BASKETS

EGGS IN PARMA HAM BASKETS

6 slices of Parma ham
2 tablespoons of olive oil from dried tomatoes
4 dried tomatoes in olive oil
a fistful of baby spinach leaves
2 eggs
1 clove of garlic
2 tablespoons of Parmesan
salt and pepper

Heat the oven up to 200 C.
Smooth some small casserole dishes with the olive oil from dried tomatoes. Cover the insides with the slices of Parma ham. Slice the garlic and dried tomatoes. Put the tomatoes, spinach leaves and garlic on the bottom of the dishes. Add the egg to each dish and sprinkle with the Parmesan. If you like soft-boiled eggs, bake for 14 minutes. If you like hard-boiled eggs, bake for 17 minutes.
Serve with lettuce leaves, small tomatoes and chives.

Recipe and photo: Katarzyna Posłuszny
https://www.home-madepatchwork.com




ANDRE’S CRAB SHRIMP TUNA AND MANGO SALAD

ANDRE’S CRAB SHRIMP TUNA AND MANGO SALAD

Crab sticks 400g shredded or sliced
Shrimp cleaned 400g
Tin tuna drained
Can mielies drained
Few tbsp mayo
Clove garlic and ginger crushed
Chopped chili
Cilantro

Mix together add salt pepper
Finally add one mango chopped into pieces
Don’t mash mango or mix too much..
Enjoy

Recipe and photo: Andre Arendse




ANNET SE WORS RESEP

ANNET SE WORS RESEP
3 kg beesmaalvleis
2 kg vark maalvleis
150 g elk asyn yswater end speserye (ek gebruik kameelhout van freddy hirshe)
1 gerasperde groot ui
Meng saam en stop.

Variasie;
Deel die boonste mengsel in 3 dele en voeg die volgende by elkeen en stop dan vir n variasie op die tema:
Ek maak 1 derde gekapte jelapina ( 50g)
1 derde spekblokkies (200g)
1 derde kaasblokkies (200g)
Die hoeveelheid van die derms vir stop hang af van dikte van derms. 22mm derms so half kg
Resep: Annet van Heerden




ANNET SE KARRINGMELK BESKUIT

ANNET SE KARRINGMELK BESKUIT
6 kp koekmeel
6 teel bakpoeier
1 kp suiker
2 eiers
1 kp botter gesmelt
1 teel sout
2 kp karringmelk

Klits eiers en suiker.
Roer gesmelte botter by.
Sif en meng droee bestanddele by.
Druk vas op bakplaat.
Bak 35 min teen 180 gr C
Laat afkoel sny vingers en droog

Resep: Annet van Heerden




FYN MAKETAANKONFYT MET PYNAPPEL

FYN MAKETAANKONFYT MET PYNAPPEL

3 kg maketaan (sagte deel) in klein blokkies gesny
3 medium pynappels fyn gemaal
2.5 kg suiker
1/2 teelepel sout
5 groterige stukke gemmer
Meng tot n dik stroop vorm…
Kook op hoog vir om en by 45 minute tot 1 uur…. Voeg 3 goeie spuite suurlemoensap by. Kook tot konfyt begin skuim. Dit is dan reg. Bottel warm.

FOTO EN RESEP: Petré Van Jaarsveld




PIETERSIELIE PESTO OF DOOPSOUS


PIETERSIELIE PESTO OF DOOPSOUS

Kerf daai pietersiele baie fyn.
Gooi bietjie sout en bietjie meer vars gemaalde swart peper by.
Meng 1/4k balsamic asyn en
1/4k olyf olie met
1 fyn knoffel huise en gooi oor.
Krummel ‘n feta kaas wielietjie (of 2) oor en roer deur.
Laat staan 2 ure in yskas.

Bedien met ander dips soos hummus saam met snytjies Franse brood wat jy gerooster het as ‘n snoep happie.Heerlik! Jy kan selfs fyn gekapte neute en gerasperde parmesaan bygooi ipv feta.

Resep verskaf: Retha Marais
Resep bron: Monica Winterbach
Foto: Ben Herbst