ZEERUSTSE VRUGTEKOEK
⅔ koppie kunsbotter (ek vermoet dis margarine)
2 koppies meelblom
½ koppie strooisuiker
1 koppie sultanas
1 koppie korente
½ koppie sitroenskil
½ koppie kersies
½ koppie soetwyn
2 eiers
2 teelelepel bakpoeier Continue reading