VINNIGE LEMON MERINGUE


VINNIGE LEMON MERINGUE
Suurlemoen geur tennisbeskuitjies en gesmelte botter (kors) (1 pk beskuitjies en 80 ml botter)
2 blikke kondensmelk
4 eiergele (hou witte eenkant)
250 ml suurlemoen sap

Maak die beskuitjie fyn en meng met die gesmelte botter, druk vas in tertbak vir kors.
Meng die res van die bestanddele saam en sit bo-op kors, sit in die oond op 180°C vir 10 min.
Klits eierwitte tot styf, gooi eetlepel suiker en paar druppels suurlemoen geursel(optional die essence, ek hou van dit want dit gee ‘n verdere suurlemoen smaak) by, klits tot goed gemeng.
Gooi eierwit mengsel bo-oor en bak tot eierwit droog en bruin, so 15 minute.
Foto: Bernice Walters




TIRAMISU KOEK TERT


TIRAMISU KOEK TERT
ronde bak
koekstukke (ek het baie stukke sjokoladekoek wat ek afgesny en gevries het)
Druk koek stukke in bak vas, onder, sowel as langs die kante.

Vulsel:
3 teelepels koffiepoeier aangemaak in 45 ml kookwater, laat afkoel
150 g sjokolade, gesmelt
1 ½ koppies room styf geklop met 2 eetlepels suiker
250 ml Mascarponi kaas

Vou mascarponi, koffie en gesmelte sjokolade in by styfgeklopte room, skep in bak wat uitgevoer is met koek, maak gelyk bo-op en plaas nog koek bo-op.
Laat set oornag in yskas, keer uit op opdien bord en giet gesmelte sjokolade met neute bo oor.
Resep en Foto: Petré van Jaarsveld




CRUNCHIES MET NEUTE


CRUNCHIES
4 koppies oats
3 koppies klapper
3 koppies suiker
1 koppie koekmeel
Knippie sout
1 teelepel kaneel
1 teelepel koeksoda
3 eetlepels goue stroop
Botter – bietjie meer as die helfte ongeveer 400 g
2 koppies (grof gekapte) gemengde neute
Kwart koppie melk


Smelt botter en voeg nat bestandele by botter.
Klits goed.
Meng al die droë bestanddele.
Gooi nou nat en droog by mekaar en meng met ‘n vurk. Maak seker dis goed gemeng.
Gooi uit op ‘n bak plaat en rol so effens met n roller of druk met n vurk plat.
Bak vir ongeveer 40 minute by 150ºC
Sny in blokkies wanneer dit nog warm is.
Hou dit op die plaat tot afgekoel.
Geniet hom.
Foto: Pikkie Langenhoven




PANCAKES / PANNEKOEK


PANCAKES
2 cups of flour
2 eggs
2 teaspoons of vinegar
¼ cup of oil
2 cups of water
2 teaspoons baking powder (last)

Place flour in a bowl, in a jug mix the eggs, oil, vinegar and water. Add to the flour and mix well, if the mixture is to thick just put a bit more water.
Lastly add the baking powder and mix well.
Tip: Use a pump water bottle for mix, it works wonders.
Photo: Sonia Knoetze

FLOP VRYE PANNEKOEK
Basiese pannekoek (flop proof) 16 – 20 pannekoeke
500 ml koekmeel
2 eiers
10 ml bakpoeier
500 ml water
2 ml sout
15 ml asyn of suurlemoensap

Sif droë bestanddele saam.
Klits eiers en voeg by water.
Maak ‘n holte in die droë bestanddele, gooi vloeistof daarin en klop met houtlepel of klitser, totdat die beslag glad is. (as beslag nog dik is, gooi bietjie vir bietjie water ekstra by)
Skep net genoeg beslag in pan om bodem te bedek.
Resep:  Jenett van der Merwe




QUEEN CAKE


QUEEN CAKE
125 g margarine
¾ cup of castor sugar
2 extra large eggs
1 tsp vanilla essence
2 cups of self raising flour
¾ cup of milk

Beat the margarine and castor sugar until creamy.
Add the eggs one at the time and beat after each addition.
Add the vanilla essence and mix in.
Fold in the self raising flour.
Finally add in the milk and mix to a smooth consistency.
Use a tablespoon and drop mixture in a muffin pan.
Bake in a preheated oven at 180 ºC for 15 to 20 minutes until done.
N.B. I just used sprinkles on mine before putting in the oven.
Photo: Yasmeen Ibrahim




STEAKPOT AND MASH WITH GRAVY


STEAKPOT AND MASH WITH GRAVY
1 piece of steak about 1 kg
garlic and herb spice
garlic pepper
3 large onions sliced
1 celery stick chopped
2 large carrots chop into blocks
1 pack of mushroom brown
3 garlic cloves minced
salt to desired taste
garlic and herb spice
1 cup of red wine
1 sachet beef extract

Fry steak in cast iron pot on both sides till nice and brown. Remove. Sprinkle with the spices and add onions celery carrots and garlic. Simmer for about 10 minutes. Add steak back into pot. Add wine, water and beef extract. Let it simmer for about 1.5 hours adding water if necessary. Take out the meat and flake. Spoon out the carrots in the water and add Bisto and brown onion soup. Make a gravy and add the meat and carrot mixture back in the pot. Serve with mash potatoes and peas.
You can add mushroom if you desire, just add mushroom to the pot towards the last 30 mins.
Photo: Ingrid Mouton




NO BAKE LEMON PIE


NO BAKE LEMON PIE
1 pie crust
2 cans (14 oz) sweetened condensed milk
¾ cup lemon juice

Pour two cans of sweetened condensed milk into a mixing bowl.
Add lemon juice and stir.
Pour into the pie crust and refrigerate for a couple hours.
Whipped cream for garnish (optional).
Photo: Linda Lily




HOENDER PASTEI MET SAMPIOENE


HOENDER PASTEI MET SAMPIOENE
4 hoender filette
1 ui, opgekap
Worcestershire sous
knoffel na smaak
2 eetlepels blatjang na keuse
1 eetlepel droë pietersielie
1 blik gekerfde sampioene
1 blik gemengde groente
1 pakkie room sampioene soppoeier
1 pakkie “roast chicken gravy”
2 rolle skilferkors deeg
sout en peper na smaak

Kook hoender, Worcestershire sous en uie saam tot gaar. Flok hoender met vurk.
Maak soppoeier en “chicken gravy” poeier aan met 270 ml water.
Meng die hoender- en sousmengsel alles saam.
Rol deeg bietjie dunner uit en sit onder in bak en bedek kante, steek gate met vurk oral in die deeg.
Skep vulsel in en bedek met ander rol deeg, steek gate in en smeer lagie melk oor.
Bak by 160 °C vir so uur of tot gaar.
Foto: Frances Smith




DIDDLE DADDLE SPRINGMIELIESTROOP


DIDDLE DADDLE SPRINGMIELIESTROOP
1 eetlepel margarien
200 ml karamel geur bruinsuiker
3 eetlepels water

Voeg die bestanddele in ‘n klein potjie. Roer dit tot die mengsel begin kook. Sit deksel op en kook vir 3 minute sonder om te roer. Dit is reg wanneer daar niks suiker teen die pot se rand sit nie. Gooi die stroop oor 4-5 koppies klaar gespringde springmielies en roer dit vinnig deur.
Laat dit so rukkie afkoel dan breek jy dit uit mekaar uit.
Ek het dit in die yskas geplaas om koud te word. Was heerlik.
Foto: Juanri Van Der Walt‎




KERRIEVIS (INGELEGDE VIS)


KERRIEVIS (INGELEGDE VIS)
1,75 kg vis enige ferm wit vis, kabeljou, geelbek, koningklip
sout en peper
45 ml matige kerrie (ons het Raja gebruik)
15 ml borrie
20 ml sout of na smaak
2,5 ml rooipeper (opsioneel)
750 ml asyn
125 ml water
4 middelslag uie, in ringe gesny
6 gekneusde suurlemoen of lourier blare
20 ml sout

Berei vis voor en sny in stukke.
Strooi sout en peper op vis.
Meng suiker, kerrie, borrie, sout, rooipeper (opsioneel), asyn en water in groot platboom kastrol (NIE YSTER OF ALUMINIUM NIE)
Voeg die uie ringe by en kook vir 20 tot 30 min.
Sit die vis versigtig in die mengsel, sodat almal bedek is en kook nog 20 min of tot vis goed gaar is. Skep af en toe van die sous oor die vis en draai die stukke om indien nodig.
Pak vis in lae in bottel of erdebak, met sous tussen elke laag. Gooi die oorblywende sous oor alles. Verseël en bêre op koel plek of yskas.
Vis sal na 2 – 3 dae reg wees vir eet.
Foto: Ronisa van Zyl