BANTING PANNEKOEKIE
2 eiers
60g cream cheese
1 eetlepel room
1klein doppie vanilla essens
Derde teelepel koeksoda Continue reading
BANTING PANNEKOEKIE
2 eiers
60g cream cheese
1 eetlepel room
1klein doppie vanilla essens
Derde teelepel koeksoda Continue reading→
4 MINUTE CHEESE CAKE
1 packet of Tennis biscuits
1 litre of yoghurt in your desired flavor
1 tin of condensed milk Continue reading→
LINDY SE STIRFRY
2 eetl suurlemoen en avocado gegeurde olyfolie
2 klein chillies, gesny
¼ groen geel en rooi soetrissie, in repies gesny
¼ koppie wortels, in repies
koppie mushrooms, in kwarte gesny
3 vars knoffelhuisies, gekerf
5 ml nat gemmer
20 ml teriyaki sous
1 ui, gekerf
2 spring onions Continue reading→
ROOTI
Meng ses koppies meel met een teelepel sout en drie eetlepels olie. Vryf dit met die vingers tot dit soos broodkrummels lyk.
Voeg nou drie koppies warm water by.
Knie tot ‘n sagte deeg en laat dit rus vir 10 minute.
Nou hier kom die triek met die maak van die vel, en dit is die kortpad manier:
Rol die hele stuk deeg in die vorm van ‘n reghoek uit.
Smeer 150g botter oor die hele stuk deeg uit.
Rol nou die deeg op soos ‘n rolkoek. Continue reading→
FRIKKIE SE KARRINGMELK BESKUIT
1 kg bruismeel. 1 t bakpoeier. Meng saam en hou eenkant.
Smelt 250 botter oor lae hitte.
Voeg 1k suiker en 1 E sout by en roer tot gesmelt.
Voeg 500ml karringmelk en 4 geklitsde groot eiers by.
Meng nat met droog en knie tot glad.
Maak pan op en bak by 160 grade C vir n uur.
Koel af, breek/sny en droog by 80grade uit vir 4 tot 7 ure.
Resep: Frikkie Jones
EISBEIN EN SAUERKRAUT
1.5kg Gepekelde en gerookte eisbein
Prut in varswater vir 1 uur
Moet nie water weg gooi en hou een kant
Maak droog en bak in oond of Weber tot vel “Blister”
Fasskraut (Sauerkraut)
800g Suurkool
1 Wortel gerasper
2 Aartapels geskil en in blokkies
1 Groen suur apfel geskil in blokkies
1 Ui in ringe gesny
2 Spek repies gekap
5 Jenefer bessies
3 All spice Continue reading→
JEANETTE SE SWEET CHILLI SOUS
150 g chilli’s (ek het Bishop’s Crown gebruik)
6 knoffelhuisies
5 cm gemmer (skraap skoon met ‘n lepel)
800 g tamaties
1 koppie rice vinegar (Afrikaans?)
4 koppies suiker
1 koppie water
2-3 eetlepels appelkooskonfyt
2-3 teelepels sout Continue reading→
ELSABIE SE OONDGEBAKTE KRAKERIGE HOENDERSTUKKE
Dis altyd ‘n wenner resep. Ek gebruik die helfte Chilli Bite Mix poeier en die helfte graanvlokkies nadat ek dit in my blender fyner gemaal het. Dit moet nie heeltemal fyn soos broodkrummels wees nie. En baie belangrike wenk, terwyl ek die hoender regkry maak ek solank die oondpan met die olie in (so 3mm diep olie) warm by 200 grade C sodat die hoender stukke sommer sis wanneer ek hulle in die warm olie sit
Ek het ‘n halwe pakkie Chilli Bite Mix met so 2 koppies graanvlokkies (gemeet nadat ek dit in blender gemaal het) gemeng en dit was genoeg om 16 stukkie hoender te doen.
1 koppie meel vir die doop voordat dit in 3 geklitste eiers gedoop word en dan in die Chilli Bite en graanvlokkie krummel mengsel gedruk word. Continue reading→
DEEP FRIED PENGASIUS MET MANGO-PAWPAW-CORIANDER SLAAI, ASPERSIES EN N TUISGEMAAKTE TSATZIKI SOUSIE.
Vis: 4 fillets opgesny in blokkies. Gooi sout en suurlemoen sap op vis en laat lê vir so 15min – dit help om meeste vloeistof uit te trek sodat die batter crunchie bly.
Batter: 115g meel met lemon zest, koppie Sparkling mineraal water, smoked paprika na smaak en olyf olie. (gevat uit Jamie Oliver se kookboek “Jamie’s Italy”.
Doop vis in bietjie meel gevolg in batter en braai tot goud bruin.
Slaai: vars mango, pawpaw en coriander opgensy en gemeng met bietjie olyfolie.
Tsatziki sous: 2 eetlepels greek yoghurt met 1 eetlepel suurrroom en eetlepel coriander, sout en peper (na smaak), bietjie suurlemoensap en n paar druppels truffle oil. Meng.
Aspersies: gestoom tot gaar.
Foto: Isabel Erlank
PERLEMOEN POT
6 groot perlemoen op gesny in blokkies plaas in n pot en kook sonder water (dit het genoeg water) kook vir so 10 min. Voeg by 1 soetrissie, 2 uie in gesny 3 knoffel huisies en aartappel. Kook alles saam tot aartappels sag is. Maak n sous met melk en mushroom sous gekook tot dit verdik. Bietjie paprika en swart gemaalde pepper by.
Bron: Leonie Titus
You need to log in to vote. If you already had an account, you may log in here
Alternatively, if you do not have an account yet you can create one here.