VLA SOOS ULTRA MEL
Like box custard.
150 ml custard powder
cold water
1 liter boiling water
1 tin (397 g) condensed milk
5 ml vanilla essence
Mix the custard powder with a little cold water to a paste in a bowl. Pour the boiling water over the custard mixture and stir well. Add the condensed milk and stir until it thickens. Add the vanilla essence and stir well. It makes about 1.2 liters of custard.
Note:
When custard is done, you can heat it in the microwave for a few minutes. Not necessary, but very nice.
Recipe: Julia Venter
Ek kan nie sê dis “Ultra-Mel” nie, maar hier is ‘n vinnige vlaresep wat jy weer en weer gaan gebruik.
BLITS-VLA IN MIKROGOLF
(Gebruik ‘n 2ltr jogurt emmertjie, anders kook dit maklik oor)
4 geronde eetlepels vlapoeier
knippie sout
10 ml vanilla geusel
5 teelepels suiker (opsioneel)
bietjie koue melk
5 koppies kookwater
1 blik “Gold Cross” kondensmelk
Meng die vlapoeier, sout, vanilla, suiker, en melk tot loperig.
Roer die pas gekookte water by die vlamengsel en roer deur.
Voeg die kondensmelk by die vlamengsel en roer goed.
Kook die mengsel vir 4 minute in die mikrogolf, maar roer elke minuut, anders kook die mengsel oor.
Bêre die vla in die yskas en gebruik binne 2 dae.
Nota:
Moenie met die lepel proe en dit weer in die vla druk nie, dit sal (soos jogurt) “waterig” raak.
Resep: Riana Viviers