MAAK JOU EIE WASPOEIER


MAAK JOU EIE WASPOEIER
Olga Roux:
1 cup salt
2 cups baking soda
2 cups Borax (if you don’t have borax, grate sunlight hard soap fine and use in place)
I have not tried this. Blend all ingredients and store in a damp-proof, air-tight container. Use a hearty scoop per wash. Finish your all-natural wash with a cup of white vinegar in place of the fabric softener, for a clean-smelling, soft and squeaky-clean laundry load.
Susan Du Plessis Jordaan:
Om jou waspoeier te vermeerder:
2 kg waspoeier
500 g koeksoda
1 kg growwe sout
Meng saam en gebruik soos gewoonlik. Dit hou jou wasmasjien skoon en wasgoed sag.
Teresa Hill Opperman:
‘n Proppie wit asyn (in plek van wasgoedversagmiddel) in die uitspoelwater hou die wasgoed lekker sag.