KORINGHONDJIES
2 koppies bruismeel
¼ koppie suiker
2 eiers
2 eetlepel olie
185 ml melk(volroom)
1 koppie water
1 teelepel sout
olie vir diepbraai
Sif die meel, suiker en sout saam.
Voeg res van jou bestanddele saam en meng tot deeg glad is. Laat deeg 10 min staan.
Druk sosatie-stokkies in worsie en rol in meel.
Druk die worsie is die deeg. Gebruik ‘n lang glas dit werk goed.
Bak in olie tot goudbruin van kleur.
Resep: Albert Venter