TUISGEMAAKTE VERSIERSUIKER


TUISGEMAAKTE VERSIERSUIKER
Hi. Netnou gesien iemand wil versiersuiker maak, kan dit nie nou kry.
Ek maak die gereeld as ek nie het nie. 250 ml wit suiker, en 25 ml Maizena.
Pols suiker tot POEIER in voedsel verwerker of bullet. Voeg Maizina by en pols nog so rukkie. En Bob’s your uncle!

Resep:  Ricky Greyling