MELANI SE SJOKOLADEPOEDING


MELANI SE SJOKOLADEPOEDING
2 peppermint crisp sjokolade
3 pakkies sjokolade kitspoeding
3 pakkies tennisbeskuitjies
1 blikkie Carmel treat mintgeur
2 liter melk.
Pak die beskuitjies in ‘n tert bak. Klits die melk, kitspoeding en caramel treat saam. Rasper 1 sjokolade in die mengsel in. Giet die mengsel oor die beskuitjies, krummel res van die beskuitjies bo-oor en rasper die die ander sjokolade¬† bo oor. Laat in yskas staan oor nag.
Resep geplaas deur Melanie Herbst Duvenhage