REGTE SPUR KAASKOEK


REGTE SPUR KAASKOEK
3 houers gladde maaskaas/roomkaas
250 ml room
4 eiergele
Vanilla
Sout na smaak
1 hoogvol eetlepel vlapoeier
4 eierwitte
Meng alle bestanddele behalwe eierwitte.
Klits witte styf en vou by mengsel in. Bak 45 min by 160ยบ C
Resep geplaas deur Ilse Erasmus