SOET ROSYNE KOLWYNTJIE


SOET ROSYNE KOLWYNTJIE
150 g margarine of botter
150 g strooi suiker
3 eiers
150 g self raising meel
75 g rosyne

Oond op 180 ÂșC.
Smeer kolwyntjie pan of gebruik papier houertjies.
Room botter en suiker tot lig en romerig.
Kilts eiers by, roer die meel by dan rosyne.
Skep in pan.
Bak in die warm oond 15 tot 30 minute, tot goudbruin
Maak 10/15

Resep: Ronel Lewies Pretorius