MOSTERD VARK TJOPS


MOSTERD VARK TJOPS
1 eetlepel wimpy mosterd
1 eetlepel chutney
1 eetlepel bruinsuiker
1 eetlepel suurlemoensap
halwe koppie warm water
Uieringe

Meng alles saam en gooi dit oor die tjoppies. Sny uie ringe oor die tjoppies.
Bak ongeveer ‘n uur sodat die sousie lekker intrek.
Nota:
Hierdie is ‘n lekker marinade vir enige braaivleisie ook.
Dit werk baie lekker met hoender ook.
Foto: Nathalie Coen