GEVRIESDE GRONDBOONTJIEBOTTER JOGHURT HAPPIES VIR HONDE


GEVRIESDE GRONDBOONTJIEBOTTER JOGHURT HAPPIES VIR HONDE
Die perfekte happie na ‘n harde speel sessie.
950 ml vanielje joghurt
½ koppie grondboontjiebotter

Smelt grondboontjiebotter in mikrogolf.
Meng met joghurt.
Skep lepels vol in kolwyntjie papierbakkies en vries.
OF
Vries in ybakkies met ‘n beeno-koekie in wat dien as “stokkie”.
MAAK ASB SEKER DAT DIE GRONDBOONTJIEBOTTER NIE XYLITOL BEVAT NIE.

Resep: Marietjie Botha