1

SAPPIGE HOENDERBORSIE


SAPPIGE HOENDERBORSIE
Meng saam:
¾ koppie broodkrummels
1 teelepel sout
1 teelepel Italian herbs
1 teelepel swartpeper

Vlek die hoenderborsies en kap liggies tussen twee velletjie gladwrap.
Doop die vleis dan in die meel en dan in ‘n liggies geklitste eier en dan weer in die broodkrummels.
Vlakbraai dit in warm, min olie omtrent vir 4 min aan ‘n kant.
Foto en resep: Gideon Louw