1

MARLENE SE SAGTE KALAMARIE (CALAMARI)


MARLENE SE SAGTE KALAMARIE (CALAMARI)

Ontvries die kalamarie en lĂȘ dit in melk vir so ‘n uur. Droog dit met handdoek materiaal.
Braai in botter en knoffel vir so 3 min aan elke kant.
Dit was so lekker sag. Ek het myself verbaas.

Foto: Marlene Minderon