BARRACOUTA


BARRACOUTA
Ons het eers die vis winddroog gemaak en lekker met growwe pienk sout ingesmeer. Albei kante.
Maak marinade van:
100 ml suurlemoen sap
20 ml Worcestershire sous
250 ml Ina Paarman Lemon Marinade
150 ml goue stroop

Plaas die vis in die marinade.
Vis het vir so 8 ure in marinade gelĂȘ.
Braai op velkant op warm vuur vir so 10 min in toeknyp rooster, draai om en braai vir so 5 min.
Resep en foto: Flipkotie Olivier