THAI GREEN CURRY MET GEGEURDE RYS


THAI GREEN CURRY MET GEGEURDE RYS
Hierdie is ‘n absolute kortpad resep en kan nooit flop nie.
garnale, skoongemaak soos verkies met of sonder dop en kop
1 pakkie thai green curry (Knorr)
Julliene soet rissie
sprietuie, fyn opgesny

Braai jou rissie en sprietuie. Gooi garnale by en braai met bietjie olie.
Maak jou pakkie sous aan met melk soos op pakkie aangedui, maar ek gooi op die einde room (ongeveer 250 ml) by om dit romerig te maak.
Niks anders nodig nie. Altyd ‘n wenner en super maklik!
Resep en foto: Billy En Vanessa Range