HEERLIKE TUNA TERT
3 koppies gaar rys
2 blikkies tuna, gedreineer
4 eiers
200 ml melk
1 ui, gekap
6 eetlepels blatjang
4 eetlepels mayonnaise
2 eetlepels tamatiesous
genoeg kaas om oor te strooi
Meng alles saam en bak teen 180ºC grade tot gaar.
Foto: Deoni Kotze
Resep geplaas deur Deoni Kotze