VIS SOUFLE


VIS SOUFLE
1 blik sardiens in tamatiesous, haal graatjies uit en maak fyn met vurk.
Skei 1 eier.
Voeg geel by vis.
Klop wit styf.
Eetlepel blatjang by vis ook sout en peper.
1 Sny brood in melk geweek. Maak fyn en voeg by vis.
Meng vis mengsel deur.
Vou geklopte eierwit in.
Gooi in vuurvaste bak en bak teen 180ÂșC tot mes skoon uitkom.
Ons eet dit gewoonlik met kapokaartappels, ertjies en tamatie slaai.
Resep: Mariette Scholtz