RYS SLAAI


RYS SLAAI
6 koppies gaar tastic rys, gekook met rys speserye en afgekoel
Braai saam in olyf olie.
½ van elk, groen, geel en rooi belpepers
1 pakkie spek, gesnipper
1 russian worsies, opgesnipper
1 pakkie sampioene, gesny

Voeg by rys en meng goed.
Die olie waarin alles gebraai is, word by rys gevoeg, meng goed, voeg nog sout by indien verkies.
Resep en foto: Alta Gunter van Dyk