FRIKKIE SE KOOLSLAAI MET VINKEL


FRIKKIE SE KOOLSLAAI MET VINKEL
Sny kool, ui, vinkel, blomkool met ‘n mandoline.
Kap pietersielie en meng in.
Kap ‘n appel/peer en meng in.
Cranberries en neute na smaak

Sous:
Meng die  volgende:
dieselfde hoeveelheid Griekse yoghurt en  mayonnaise
1 suurlemoen se sap en skil
sout en peper
‘n paar druppels Tabasco
1 teelepel horseradish
1 groot teelepel mostert
Giet oor die kool mengsel en verkoel.
Resep:  Frikkie Jones