KABELJOU IN DIE OOND


KABELJOU IN DIE OOND
½ koppie olyf olie
2 stukkies botter, gesmelt
1 teelepel knoffel sout
1 teelepel gedroogte pietersielie
1 teelepel smokey paprika
1 teelepel sout
½ teelepel pepper
½ teelepel cajun
1 suurlemoen se sap

Meng alles saam.
Strooi oor vis in groot oond bak en bak vir 25 min op 180ºC en dan rooster jy dit vir 5 min om mooi te verbruin.
Resep geplaas deur Benita Rodrigues
Foto: Benita Rodrigues