VINNIGE TUNA MUFFINS


VINNIGE TUNA MUFFINS
2 blikkies tuna in water, gedreineer
2 eiers
2 eetlepels gerasperde uie
¼ koppie green peppers, gekap
¼ koppie gerasperde kaas

Meng alles en gooi in gesmeerde muffin pan.
Bak 180 ºC vir 30 min tot uitgepof en lig bruin.
Ek het myne gedip in sweet chillie sous, heerlik.
Foto Roni Van Der Walt