LOURENS SE EEN BAK GEREG MET FRANKFURTERS


LOURENS SE TERT MET FRANKFURTERS
1 – 2 pakke sampioene
2 uie (pers of wit)
1 – 2 soet groenrissie
1 pak frankfurters worsies
1 teelepel pietersiele
1 pakkie ham
1 teelepel basil
1 teelepel tiemie
sout en swart pepper na smaak
2 snye brood en genoeg melk net om die brood in te laat week
5 eiers met melk geklits
kaas na smaak

Meng al die bestanddele saam, plaas in ‘n oond vaste bak en bak vir ongeveer 30-40 minute teen 180ÂșC.
Foto en resep: Lourens Claassen