HEERLIKE AARTAPPEL MAALVLEIS GEREG


HEERLIKE AARTAPPEL MAALVLEIS GEREG
1 pakkie Royco “savoury” sous (gravy)
650 g maalvleis
50 g tamatie paste
2 koppies gevriesde gemengde groente (ek het myne bietjie sag gekook)
4 aartappels, gaar en skywe gesny

Maak Royco sous aan volgens aanwysing.
Sit vleis, paste, sout, peper en sous in ‘n pan en kook 10 min.
Roer groente by,  skep mengsel in ‘n oondbak,  druk die skywe aartappels in die vleis soos op die foto.
Strooi Aromat oor en gooi gerasperde kaas oor.
Bak 180ºC tot goudbruin en borrelend.
Foto: Roni vd Walt