GROENTE TERT MET SUIKERMIELIES


GROENTE TERT MET SUIKERMIELIES
400 g murgpampoentjies, gerasper
250 g spek
1 ui, gekap
1 koppie kaas, gerasper
1 koppie bruismeel
½ koppie olie
4 eiers, geklits
1 blik suikermielies (sweetcorn)
sout en pepper na smaak

AANGEPASTE GROENTETERT
400 gram murgpampoentjies, gerasper3 wortels gerasper
500 gram spek, gesnipper
2 koppies kaas, gerasper
2 koppies bruismeel
1 koppie olie
6 eiers geklits
1½ blik roommielies
8 weense worsies, gesny
sout en pepper na smaak

Meng alles saam, skep in oondvaste bak en bak vir 1½ uur teen 180°C.
Gereg word stywer soos dit afkoel.
Foto: Cariena Bailey