YSTEE ENIGE GEUR


YSTEE ENIGE GEUR
6 sakkies rooibostee gekook in 8 koppies water
2 pakkies perske jellie
1 teelepel wynsteensuur (tartaric acid)
¾ koppie bruinsuiker gemeng

Gooi jelliemengsel by gekookte rooibostee en roer tot opgelos. Vul aan met water tot 5 liter.
Foto: Petré van Jaarsveld