GIDEON SE “SMOOTHIE”


GIDEON SE “SMOOTHIE”
1 pakkie gevriesde aarbeie
3 geskilde, gevriesde piesangs
2 ryp mangos
2 koppies bloubessies, gevries
3 eetlepels heuning
2 koppies roomys
1 koppie melk
2 teelepels vanilla essens

Gooi alles saam in ‘n voedselverwerker en verpulp.
Gooi in ‘n glas en versier met ‘n mintblaar.
Resep en foto: Gideon Louw