GARNAAL SLAAI (SHRIMPS)


GARNAAL SLAAI (SHRIMPS)
Pakkie shrimps, ontdooi
Meng met bietjie mayonnaise.
2 eetlepels vars room
1 teelepel suiker
1 teelepel suurlemoensap
‘n paar gekleurde cocktail tamaties, in ringetjie gesny
6 dun snytjies komkommer, in repies gesny
stukkie ui, opgekap
sout en varsgemaalde peper, na smaak
Bedien op ‘n slaaiblaar.
Foto: Alta Gunter Van Dyk