GIDEON SE GEROOKTE SNOEK

GIDEON SE GEROOKTE SNOEK
Ek kannie glo dat ek nie my gerookte snoek in die varkieoond se resep nie oppie blog kan kry nie seker maar blont. ๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜
Nietemin hier tik ek dit maar weer mettie een vinghger.
Een gesout weskus snoek in stukke opgesny en op die foelie op die rak van my oinkie uitgepak.
Verhit die oondjie vooraf en plaas die rak met snoek in die verhitte oond, dit is omtrent 180ยบC tot 190ยฐC. Ek voel dit sommer met my hand, want ek ken my oond nou al te goed.
Gooi ‘n handvol akkerhoutsaagsels op die bodem van die verhitte oond en maak dit toe en rook dit vir 15 min.
As dit dan daar uitkom, mooet daai oond lekker wees of ek eet hom op sommer so saam mettie snoek so lekker is daai snoek.
Lekker sappig en ooooh moreoggend issit nog lekkerter!
Ons het dit saam met ‘n aartappel en patat en uie gereg geรซet wat oppie blog is wat saam met parmasaan kaas gemaak word.
Hmmmmmmmmm djeeeerlik!
Resep en foto: Gideon Louw