1

PITA MET KAAS EN SPINASIE


PITA MET KAAS EN SPINASIE
1 mutton stock blokkie
2 medium aartappels, opgesny
½ ui, gekerf
1 bondel spinasie, gekerf
sout en peper na smaak
Nutmeg en Worcestersous, na smaak
1 eetlepel botter
1 wiel Danish feta kaas, gekrummel
aromat na smaak
ekstra gerasperde cheddar kaas

Kook bestanddele saam in genoeg water om te alles te bedek, totdat die aartappels sag is en water weg gekook het. Voeg botter, aromat, en Danish feta by, meng goed deur.
Plaas op die pita broodjie, sit eksta Cheddar kaas by en rooster tot kaas lekker gesmelt het.
Geniet.
Foto en resep:  Lelane van der Walt