JT’S SE GEROOKTE MOSSEL EN KAAS POTBROOD
1 (85 g) houer gedreineerde gerookte mossels
1 koppie gerasperde kaas
1 pak gekoopte deeg
Nie nodig vir sout nie. Brood is sout genoeg.
Knie alles saam en plaas in gesmeerde oondvaste kastrol.
Voorverhit die oond op 180 ºC.
Bak vir 50 – 60 min.
Heerlik saam met plaasbotter.
Foto en resep: JT Maritz