1

GEEN BAK ROTSKOEKIES


GEEN BAK ROTSKOEKIES
Hierdie koekies word nie gebak nie. Werk vinnig wanneer jy die hopies uitskep, want dit set nogals gou.
500 ml suiker
125 ml melk
125 ml kakao
125 ml botter
125 ml grondboontjiebotter
5 ml vanieljegeursel
3 – 5 koppies hawermout of meusli of ‘n mengsel van die twee

Plaas die suiker, melk, kakao en botter in ‘n kastrol en bring tot kookpunt terwyl gedurig geroer word. Verlaag die hitte en prut dan sowat 3-5 minute lank.
Verwyder van hitte en roer die grondboontjiebotter en vanieljegeursel by. Voeg net genoeg hawermoutmengsel by totdat die mengsel stewig is.
Skep hopies met twee teelepels op velle waspapier en laat staan tot stewig.
Lewer sowat 46 hopies.
Nota:  Ek het net 3 koppies oats gebruik.

Rock Cookies
These cookies are not baked. Work quickly when you scoop into pans. This set quite quickly.
500 ml sugar
125 ml milk
125 ml cocoa
125 ml butter
125 ml peanut butter
5 ml vanilla essence
3 –  5 cups oatmeal or meusli or a mixture of the two

Place the sugar, milk, cocoa and butter in a saucepan and bring to boil while
constantly stirring.
Lower the heat and simmer for 3-5 minutes.
Remove from heat and stir the peanut butter and vanilla essence into the mixture.
Just add enough oatmeal so that the mixture is firm.
Take two teaspoonsful and place onto sheets of baking paper and leave it to set.
Makes 46 cookies.
Note:  I used only 3 cups of oatmeal.

Source: Cecilia Bedser
Foto: Kristie Townsend