CURT SE SKAAPRIBBETJIE IN DIE OOND


CURT SE SKAAPRIBBETJIE IN DIE OOND
Lekker vinnige sondag middag lams ribbetjie in die oond.

Vat lamsrib en smeer met olyfolie, spice dan met Robertson Rosemary & Garlic spice tot smaak. Voeg ‘n halwe ui by en twee wortels redelik groot gesny. Laat vleis en groente lê in Robertson Natural Sweet Rooiwyn (omtrent so 350 ml) druk dan in oond 180 grade C vir 90 min. of tot lekker sag en sappig.
Geniet ☺
Resep en foto: Curt Carstens