1

AMAROELA LIKEUR A LA GERALDENE


AMAROELA LIKEUR A LA GERALDENE
250 ml vars room
1 blik kondensmelk
1 blik Ideal melk
250 ml brandewyn
2 teelepels koffie met bietjie kookwater aangemaak
1 teelepel vanilla essense

Klits alles liggies saam en bottel. Hou in yskas.
Resep: Geraldene Camons Cartwright