MARGO SE ONTBYT MUFFINS

MARGO SE ONTBYT MUFFINS
3 peppers, fyn gesny
1 ui, gerasper
1 pak mushrooms, gerasper
2 tamaties, fyn gesny
1 pakkie diced bacon
12 eiers geklits

Meng al die bestanddele behalwe eiers in ‘n mengbak
Skep lepels vol in kolewyntjie pan.
Klits eiers apart in n bak of beker.
Gooi geklitste eiers bo oor pepper mengsel.
Moet nie te vol gooi nie, anders bak dit oor.
Bak vir so 20 min in ‘n 180°C oond.
Jy kan bietjie gerasperde kaas bo-oor strooi voor jy dit bak.
Resep geplaas deur Margo Theron
Foto: Margo Theron