3 BESTANDDEEL GRONDBOONTJIEBOTTER KOPPIE KOEK

3 BESTANDDEEL GRONDBOONTJIEBOTTER KOPPIE KOEK
My lunch – 3 bestandeel grondboontjiebotter koppie koek en tee.
1 eier
2 eetlepels suiker
3 eetlepels grondboontjiebotter
Klits alles saam.
Microwave 1 min op hoog.
Foto en resep geplaas deur Lane Veltman