1

HAMBURGER PATTY MET KAAS IN DIE MIDDEL

HAMBURGER PATTY MET KAAS IN DIE MIDDEL
Resep is eintlik eenvoudig:
500 g maalvleis
spesery na smaak
1 gerasperde ui
2 eiers
bietjie meel (self raising)
kaas (ons het cheddar gebruik)

Meng alles saam behalwe die kaas.
Maak dun plat patties.
Sit gerasperde kaas in middel en druk rante teen mekaar met vurk.
Maak 6.
Sal volgende keer ‘n ander kaas probeer omdat die kaas te maklik gesmelt het.
Resep en foto Matel Greef