EIER IN DIE BROOD ONTBYT

EIER IN DIE BROOD ONTBYT
Plaas die snytjies brood in die pan soos op die foto
Jy maak spek, sampioene en green peppers vooraf gaar. Genoeg om op elke broodjie ‘n elkker porsie te kan sit.
Druk dan die brood plat in die middel gooi die spek mengsel op,  breek ‘n eier oop op elke broodtjie Gooi  sout en pepper, sit kaas bo oor en bak in die oond op 180 grade C tot eier gaar is en geniet.
Idee geplaas deur Jean-Marié du Plessis
Foto: Jean-Marié du Plessis