1

PASTA VIR VRYDAG AAND

PASTA VIR VRYDAG AAND
Halwe pak noodles van u keuse
1 pakkie Royco pasta sous
100 ml Warm water
150 ml Melk
1 Meduim ui
Eetlepel Knoffel
Rissies na smaak
Ham hoeveel u verkies
½ koppie kaas
2 eetlepels Mrs.Balls blatjang
Pasta gekook tot gaar, in n pan ui, knoffel en rissies met bietjie warm water en melk en in pan gevoeg by ham mengsel twee eetlepels Mrs.Balls ingegooi en kaar oor gerasper. In die oond in skaap tjoppie net vir vleis smaak by pasta. Half uur toe is alles klaar!
Resep en Foto: Charlene Clayton