1

ELSABIE SE ONTBYT BROODJIE


ELSABIE SE ONTBYT BROODJIE
Tamatie sous (OF bietjie van daai lekker pasta sous)
op albei binnekante gesmeer, salami, eiers en kaas
broodjie in pan gebraai.
Resep en foto: Elsabie Templeton