1

MA HETTIE SE MAKLIKE SOUTTERT

MA HETTIE SE MAKLIKE SOUTTERT
2 k melk
4-5 groot eiers
1 k kaas (gerasper)
1 pak Spek (fyn gesny)
4 e meel (opgehoop)
1 e mosterd poeier
Pietersielie
Sout en swartpeper na smaak
Meng alles saam en bak vir 40min by 180grade C.
Resep en foto: Erna Van der Merwe
2de Foto: Johan Westenberg – Die bacon het n bietjie min gelyk toe sit ek so 3 opgesnyde viennas by.
Baie lekker gesmaak