LEATITIA SE HOENDER NEKKIES
Kook bietjie in water. Braai dan (ons gebruik konveksie oond) met spices en bon appetit.
Ons gebruik 1 x steak en tjop, 1 x chicken en 1/2 x garlic gemengde spices.
Kan ook onder die oond se grill gedoen word.
Bron en foto: Leatitia Odendaal Van Dyk