1

MOCHA SELFSOUS POEDING


MOCHA SELFSOUS POEDING
My vinnige Sondagaand poeding
Ek het die bruismeel met koekmeel en 2 t bakpoeier vervang. En die strooisuiker met gewone suiker.
Gebruik maar ‘n baie groot bak. Anders gaan hy oorkook
60 g botter
1 k strooisuiker
1 en half k bruismeel
180 ml melk
Half k kakao
1 k (firmly packed brown sugar)
2 t kitskoffie poeier
2 k kookwater
Metode
smelt botter 1 min in 3 l glasbak
meng strooisuiker, meel,  melk en helfte kakao by en meng tot glad.-
meng en strooi res van die kakao, bruinsuiker en koffie poeier eweredig oor deeg.
Gooi kookwater versigtig oor.
Bak onbedek vir 12 min (of tot gaar in middel)In die Mikrogolf.
En laat staan 5 min. Net 1 vuil bak!

Foto en resep:  Erna Van der Merwe