1

HEERLIKSTE WARM BEETSOP

HEERLIKSTE WARM BEETSOP
500 g beet
4 medium aartappels
2 medium soet patats
2 appels
2 wortels
1 klein rooi kool
4 knoffel
1 groot rooi ui gekap
Braai uie en knoffel in olyfolie.
Rasper al die groente rou voeg by die uie.
2 liter groente stock (die potjies stock- ek het 6 gebruik)
Kook en meng goed.
Sout en peper na die tyd (oor seker te maak dit is nie te sout van die groente stock nie.)
Bedien met feta kaas en gras uie.
Resep en foto: Laura Kruger