1

MARIE SE FRITTATA

MARIE SE FRITTATA

Vanaand lekker frittata gemaak van leftovers. Gekapte ui en gesnyde hoenderwors gebraai met sweet chilli sous, gemengde groente bygevoeg met Italianse kruie, sout, peper en bietjie hoender spesery. 4 eiers geklits, oorgegiet en in pan laat stol.
Foto en Resep: Marie Dumas Jennings