GIDEON SE HEERLIKE MINIATUUR PASTEITJIES
2 – 3 k oorskiet gaar skenkel vleis
1/2t chillie flakes
1 rol skilferkors deeg uitgerol en sirkels gedruk
1 eier geklits
2k oorskiet sous effens verhit in mikrogolf oond
Meng alles saam
Plaas die sirkels deeg in n muffin pan se holtes en vul met die vleismengsel
Smeer die rante met geklitste eier
Plaas dan van die vulsel in die holtes
Plaas dan die sirkel deksels bo op en druk vas met n vurk op die rante en smeer met geklitste eier bo op die deksels
Bak vir 25min op 180grade in n voirverhitte oond
Alles is oorskiet kos behalwe die deeg en die eier
Bron en Foto: Gideon Louw