1

DESIRE SE CREMORA TERT MET MILO

DESIRE SE CREMORA TERT MET MILO

250g cremora
1 blikkie kondensmelk
250ml KOUE water
125ml suurlemoensap
3 eetlepels Milo
Klits water en cremora goed saam voeg kondensmelk by klits goed (ek doen dit in my elektries klitser laat ek hom aan hou klits terwyl ek alles by gooi) gooi nou suurlemoensap by en klits baie goed sal sien dit word lekker dik voeg Milo by, baie marie beskuitjies in pan gooi cremora beslag oor in sit in yskas oor nag.
Bron en Foto: Desiré Watkins